1 Chronicles 8:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van sy broer Esek was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans (NLV) 2011 Asel se broer Esek het drie seuns gehad: Ulam, die oudste, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elifélet, die derde.
Afrikaans 1983 Sy broer Esek se seuns was Ulam, die oudste, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy broer Esek se seuns was Ulam, sy eersgeborene, Jeüs, die tweede, en Elifelet, die derde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asel se broer Esek het drie seuns gehad: Ulam, Jeüs en Elifelet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asel se broer Esek se seuns was Ulam, die oudste, en na hom Jeüs en Elifelet.