1 Chronicles 8:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Mosa was die vader van Binea; Rafa was sy seun, Eleasa sy seun, Asel sy seun.
Afrikaans (NLV) 2011 Mosa was die pa van Bina. Bina was die pa van Rafa. Rafa was die pa van Elasa. Elasa was die pa van Asel.
Afrikaans 1933/1953 En Mosa was die vader van Bínea; sy seun was Rafa; sy seun was Eleása; sy seun was Asel.
Afrikaans 1983 en Mosa die vader van Bina. Dié se seun was Rafa, sý seun Elasa, en dié se seun Asel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mosa het Bina verwek; sy seun was Rafa, dié se seun Elasa, en dié se seun Asel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mosa was die pa van Bina, Bina was die pa van Rafa, Rafa was die pa van Elasa, en Elasa was die pa van Asel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en Mosa was Bina se pa, Bina was Rafa se pa, Rafa was Elasa se pa, en Elasa was Asel se pa.