1 Chronicles 8:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Agas was die vader van Joada; en Joada was die vader van Alemet en Asmawet en Simri; en Simri het Mosa verwek, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agas was die pa van Jehoadda. Jehoadda was die pa van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die pa van Mosa. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agas was die vader van Jehóadda, en Jehóadda van Alémet en Asmáwet en Simri; en Simri was die vader van Mosa. |
| Afrikaans 1983 | Agas was die vader van Jehoadda, en Jehoadda was die vader van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die vader van Mosa, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agas het Jehoadda verwek, en Jehoadda het Alemet, Asmawet en Simri verwek. Simri het Mosa verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agas was die pa van Joadda, en Joadda was die pa van Alemet, Asmawet en Simri. Simri was die pa van Mosa. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agas was Jehoadda se pa en Jehoadda was Alemet, Asmawet en Simri se pa. Simri was Mosa se pa |