1 Chronicles 8:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seun van Jónatan was Meribbaäl; en Meribbaäl het Miga verwek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jonatan was die pa van Meribbaäl. Meribbaäl was die pa van Miga. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seun van Jónatan was Merib-baäl, en Merib-baäl was die vader van Miga. |
| Afrikaans 1983 | Meribbaäl was 'n seun van Jonatan en die vader van Miga. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jonatan se seun was Meribbaäl, en Meribbaäl het Miga verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seun van Jonatan was Meribbaäl, en Meribbaäl was die pa van Miga. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jonatan was Meribbaäl se pa, Meribbaäl was Miga se pa |