1 Chronicles 8:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jónatan en Malkisua en Abinadab en Esbaäl.
Afrikaans (NLV) 2011 Ner was die pa van Kis. Kis was die pa van Saul. Saul was die pa van Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl.
Afrikaans 1933/1953 En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jónatan en Malkisúa en Abinádab en Esbáäl.
Afrikaans 1983 Ner was die vader van Kis, Kis die vader van Saul, en Saul die vader van Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ner het Kis verwek, Kis het Saul verwek, en Saul het Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ner was die pa van Kis, Kis was die pa van Saul, en Saul was die pa van Jonatan, Malki-Sua, Abinadab en Esbaäl.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ner was Kis se pa, Kis was Saul se pa en Saul was Jonatan, Malkisua, Abinadab en Es-Baäl se pa.