1 Chronicles 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Miklot was die vader van Símea. En hulle het ook saam met hulle broers in Jerusalem gewoon, teenoor hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Miklot wat die pa van Sima was. Al dié families het naby mekaar in Jerusalem gebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Miklot was die vader van Símea; en hulle het ook teenoor hulle broers in Jerusalem saam met hulle broers gewoon. |
| Afrikaans 1983 | Miklot was die vader van Sima. Hulle het ook in Jerusalem gewoon, langs hulle stamgenote. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Miklot het Sima verwek. Ook hulle het in Jerusalem regoor hulle stamgenote gewoon, saam met hulle stamgenote. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miklot was die pa van Sima. Hulle het ook by hulle familie in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Miklot was Sima se pa. Hulle het naby hulle stamgenote in Jerusalem gewoon. |