1 Chronicles 8:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vader van Gíbeon het in Gíbeon gewoon; wie se vrou se naam was Maacha:
Afrikaans (NLV) 2011 Gibeon se pa het in Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka,
Afrikaans 1933/1953 En in Gíbeon het die vader van Gíbeon gewoon, en die naam van sy vrou was Máäga.
Afrikaans 1983 In Gibeon het die vader van Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In Gibeon het die stigter van Gibeon gewoon, en sy vrou se naam was Maäga.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die voorvader van die mense van die stad Gibeon het in Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jeïel, die stigter van Gibeon, het in Gibeon gewoon. Sy vrou was Maäka.