1 Chronicles 8:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit was hoofde van die vaders, volgens hulle geslagte, hoofmanne. Hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was die leiers van familiegroepe, en hulle name is opgeteken in die geslagsregister. Hulle het almal in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle was hoofde van families, volgens hulle afstamming, hoofde; hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 1983 | Hierdie manne was die familiehoofde volgens hulle stamboom. Hulle was leiers en het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was familiehoofde, hoofde volgens hulle familiegeskiedenis. Dit is hulle wat in Jerusalem gewoon het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie manne was die hoofde van hulle families en hulle leiers. Hulle het in Jerusalem gewoon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle was almal as familiehoofde volgens hulle afkoms geregistreer. Hulle was leiers en het in Jerusalem gewoon. |