1 Chronicles 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Mígael en Jispa en Joha, die seuns van Bería; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Migael, Jispa en Joga was die seuns van Beria. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Mígael en Jispa en Joha, die seuns van Bería; |
| Afrikaans 1983 | Migael, Jispa en Joga, seuns van Beria. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Migael, Jispa en Joga was die nageslag van Beria. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Migael, Jispa en Joga was Beria se seuns. |