1 Chronicles 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Elpaal; Heber en Misam en Skamed, wat Ono en Lod gebou het met sy onderhorige plekke;
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Elpaäl was Eber, Misam, Semed wat Ono en Lod en hulle omliggende dorpies gebou het,
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Elpáäl was: Eber en Míseam en Semed; hy het Ono en Lod met sy onderhorige plekke gebou;
Afrikaans 1983 Die seuns van Elpaäl was Eber, Misam en Semed. Hy het Ono en Lod met sy omliggende dorpies gebou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elpaäl se seuns was Eber, Misam en Semed – hy is die een wat Ono en Lod, met sy omliggende dorpies, gebou het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Elpaäl was Eber, Misam en Semed. Semed het die stede Ono en Lod en die dorpe daar naby gebou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elpaäl se seuns was Eber, Misam en Semed (wat Ono en Lod met hulle omliggende dorpies gebou het).