1 Chronicles 8:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit Husim was hy die vader van Abitub en Elpaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sagarajim se vrou Gusim het alreeds geboorte gegee aan Abitub en Elpaäl. |
| Afrikaans 1933/1953 | En by Husim was hy die vader van Abítub en Elpáäl. |
| Afrikaans 1983 | By Gusim was hy die vader van Abitub en Elpaäl. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By Gusim het hy Agitub en Elpaäl verwek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sagarajim en sy vrou Gusim was die ouers van Abitub en Elpaäl. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sagarajim en Gusim het vroeër reeds vir Abitub en Elpaäl gehad. |