1 Chronicles 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jeuz en Sachia en Mirma. Dit was sy seuns, hoofde van die vaders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jeüs, Sakeja en Mirma. Hierdie seuns het almal die leiers van families geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Jehus en Sagía en Mirma; dit was sy seuns, hoofde van families. |
| Afrikaans 1983 | Jeüs, Sakeja en Mirma. Hierdie seuns van hom was familiehoofde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook Jeüs, Sakeja en Mirma. Dit was sy seuns, familiehoofde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jeüs, Sakeja en Mirma gehad. Hulle was almal Sagarajim se seuns en hulle het familiehoofde geword. |