1 Chronicles 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Benjamin het die vader van Bela, sy eersgeborene, Asbel, die tweede, en Ahara, die derde,
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Benjamin was, in volgorde van ouderdom, Bela, die oudste, Asbel, Agrag,
Afrikaans 1933/1953 En Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag,
Afrikaans 1983 Benjamin was die vader van Bela sy oudste, Asbel sy tweede, Agrag sy derde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Benjamin het Bela, sy eersgeborene, verwek, daarna Asbel, die tweede, Agrag, die derde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Benjamin het vyf seuns gehad. Die oudste seun was Bela, die tweede seun was Asbel, die derde seun was Agrag,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Benjamin se seuns was in volgorde: Bela, sy oudste, en na hom Asbel, Agrag,