1 Chronicles 7:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle getal, volgens hulle geslagsregister volgens hulle geslagte, hoofde van die huis van hulle vaders, dapper helde, was twintig duisend twee honderd.
Afrikaans (NLV) 2011 Volgens hulle geslagsregister was daar 20 200 manne beskikbaar vir militêre diens tussen hulle afstammelinge, buiten hulle families se leiers.
Afrikaans 1933/1953 En hulle geslagsregister het getel volgens hulle afstamming, hoofde van hulle families, dapper helde: twintig duisend twee honderd.
Afrikaans 1983 In die register tel hulle volgens hulle stamboom, hulle familiehoofde, strydbare manne, twintig duisend twee honderd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Volgens die geslagsregister van hulle familiegeskiedenis was hulle familiehoofde, dapper krygers – 20 200.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie familie was 20 200 manne, en hulle name is geskryf in die naamlys van die families. Hulle was familiehoofde en hulle was belangrike manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen was ’n familiehoof en hulle was dapper soldate. Uit hulle nageslag is 20 200 soldate geregistreer.