1 Chronicles 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Beger; Semíra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en Jerimot en Abja en Anatot en Alamet. Hulle almal is die seuns van Beger.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Beker was Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Beger was: Semíra en Joas en Eliëser en Eljoënai en Omri en Jéremot en Abía en Anatot en Alémet; hulle almal was seuns van Beger.
Afrikaans 1983 Die seuns van Beker: Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet. Hulle was almal seuns van Beker.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beger se seuns was Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet. Hulle almal was Beger se seuns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Beker was Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet. Hulle almal was seuns van Beker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beker se seuns was Semira, Joas, Eliëser, Eljoënai, Omri, Jeremot, Abia, Anatot en Alemet.