1 Chronicles 7:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Benjamin; Bela en Becher en Jediael, drie.
Afrikaans (NLV) 2011 Drie van Benjamin se seuns was Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans 1933/1953 Benjamin: Bela en Beger en Jedíael, drie.
Afrikaans 1983 Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Benjamin se seuns was Bela, Beger en Jediael – 3.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Benjamin het drie seuns gehad: Bela, Beker en Jediael.