1 Chronicles 7:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Ulla; Arag en Haniël en Resia. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Ulla was Arag, Ganniël en Risja. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Ulla was: Arag en Hánniël en Risja. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Ulla was Arag, Ganniël en Risja. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ulla se seuns was Arag, Ganniël en Risja. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Ulla was Arag, Ganiël en Risja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ulla se seuns was Arag, Ganniël en Risja. |