1 Chronicles 7:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Jeter; Jefunne en Pispa en Ara.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Jitran was Jefunne, Pispa en Ara.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Jeter was: Jefúnne en Pispa en Ara.
Afrikaans 1983 Die seuns van Jitran was Jefunne, Pispa en Ara.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jeter se seuns was Jefunne, Pispa en Ara.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Jeter was Jefunne, Pisga en Ara.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jitran se seuns was Jefunne, Pispa en Ara.