1 Chronicles 7:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van sy broer Helem; Sofa en Jimna en Seles en Amal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van sy broer Gotam was Sofag, Jimna, Seles en Amal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van sy broer Helem was: Sofag en Jimna en Seles en Amal. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van sy broer Gotam was Sofag, Jimna, Seles en Amal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy broer Helem se nageslag was Sofag, Jimna, Seles en Amal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Semer se broer Helem was Sofag, Jimna, Seles en Amal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gotam, sy broer, se seuns was Sofag, Jimna, Seles en Amal. |