1 Chronicles 7:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Shamer; Ahi en Rohgah, Jehubba en Aram.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Semer was Agi, Roga, Gubba en Aram.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Semer was: Ahi en Róhega, Jehúbba en Aram.
Afrikaans 1983 Die seuns van Semer was Agi, Roga, Gubba en Aram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Semer se seuns was Agi, Roga, Gubba en Aram.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Semer was Agi, Roga, Jagba en Aram.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Semer se seuns was Agi, Roga, Gubba en Aram.