1 Chronicles 7:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Bería; Heber en Malkiël, wat die vader van Birsavit is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Beria was Geber en Malkiël, wat die pa van Birsajit was.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Bería was Heber en Málkiël; hy was die vader van Birsájit.
Afrikaans 1983 Beria se seuns was Geber en Malkiël, wat die vader van Birsajit was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Beria se seuns was Geber en Malkiël; hy was die vader van Birsajit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Beria was Geber en Malkiël. Malkiël was die pa van Birsajit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beria se seuns was Geber en Malkiël, wat Birsajit se pa was.