1 Chronicles 7:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Ussi; Jísrágja: en die seuns van Jísrágja; Migael en Obádja en Joël, Jisía, vyf: almal hoofmanne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seun van Ussi was Seragja. Die seuns van Seragja was Migael, Obadja, Joël en Jissija. Hierdie vyf het die leiers van families geword.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Ussi was Jisrágja; en die seuns van Jisrágja was: Mígael en Obádja en Joël, Jissía, vyf, almal hoofde.
Afrikaans 1983 Die seun van Ussi was Seragja en die seuns van Seragja was Migael, Obadja, Joël en Jissija. Hulle vyf was almal hoofde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ussi se nageslag was Jisragja, en Jisragja se seuns was Migael, Obadja, Joël en Jissija. Hulle vyf was almal familiehoofde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ussi het een seun Jisragja gehad, en die seuns van Jisragja was Mikael, Obadja, Joël en Jissija. Hierdie vyf seuns was almal familiehoofde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ussi se seun was Seragja en Seragja se seuns was Migael, Obadja, Joël en Jissija. Al vyf van hulle was familiehoofde.