1 Chronicles 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Efraim; Sutela en sy seun Bered en sy seun Tahat en sy seun Elada en sy seun Tahat
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Efraim was Sutelag, Bered, Tagat, Elada, Tagat,
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Efraim was Sútelag; en sy seun was Bered, en sy seun Tahat, en sy seun Eleáda, en sy seun Tahat,
Afrikaans 1983 Die seun van Efraim was Sutelag, dié se seun Bered, dié se seun Tagat, sý seun Elada, sý seun Tagat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Efraim se nageslag was Sutelag, dié se seun Bered, dié se seun Tagat, dié se seun Elada, dié se seun Tagat,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Efraim was die pa van Sutelag, Sutelag was die pa van Bered, Bered was die pa van Tagat, Tagat was die pa van Elada, Elada was die pa van Tagat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Efraim se seun was Sutelag, sy seun Bered, sy seun Tagat, sy seun Elada, sy seun Tagat,