1 Chronicles 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Semida was Ahian en Sigem en Liki en Anjam.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Semida was Agjan, Sekem, Likgi en Aniam.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Semída was: Agjan en Segem en Likhi en Aníam.
Afrikaans 1983 Daar was ook seuns van Semida. Hulle was Agjan, Sekem, Likgi en Aniam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Semida se seuns was Agjan, Segem, Likgi en Aniam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Semida was Agjan, Sekem, Likgi en Aniam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Semida se seuns was Agjan, Sekem, Likgi en Aniam.