1 Chronicles 7:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy suster Hammoleket het Jisod en Abiëser en Mahala gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Makir se suster Moleket het geboorte gegee aan Ishod, Abiëser en Magla. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy suster Moléket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar. |
| Afrikaans 1983 | Gilead se suster Moleket was die moeder van Ishod, Abiëser en Magla. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moleget, Gilead se suster, het Ishod, Abiëser en Magla in die wêreld gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Makir se suster Moleket was die ma van Ishod, Abiëser en Magla. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gilead se suster Moleket was Ishod, Abiëser en Magla se ma. |