1 Chronicles 7:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Ulam; Bedan. Dit was die seuns van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seun van Ulam was Bedan. Hulle is almal geag as Gileadiete, afstammelinge van Makir, die seun van Manasse. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Ulam was Bedan; dit is die seuns van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse. |
| Afrikaans 1983 | Die seun van Ulam was Bedan. Dit was dan die seuns van Gilead seun van Makir, seun van Manasse. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ulam se nageslag was Bedan. Dit was dan die nageslag van Gilead, seun van Magir, seun van Manasse. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ulam het 'n seun Bedan gehad. Manasse se seun Makir was die voorvader van hierdie mense van die land Gilead. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ulam se seun was Bedan. Dit was die nageslag van Gilead, die seun van Makir, die seun van Manasse. |