1 Chronicles 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Magir het toe die suster van Huppim en Suppim, wie se suster Maäga genoem was, vir vrou geneem; en die naam van die tweede was Selofhad; en Selofhad het dogters gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Makir het vir Guppim en Suppim vroue gekry. Makir se suster se naam was Maäka. Een van sy afstammelinge was Selofgad, wat net dogters gehad het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Magir het van Huppim en Suppim 'n vrou geneem; die naam van sy suster was Máäga. En die naam van die tweede was Selófhad; en Selófhad het dogters gehad. |
| Afrikaans 1983 | Makir het getrou met 'n vrou uit die Guppeërs en die Suppeërs, en sy suster se naam was Maäka. Die tweede seun se naam was Selofgad, maar hy het net dogters gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Magir het vir Guppim en Suppim vroue geneem. Sy suster se naam was Maäga. Die tweede seun se naam was Selofgad, maar Selofgad het net dogters gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Makir het getrou met vroue van die stede Guf en Suf. Sy suster se naam was Maäka. Sy tweede seun was Selofgad, maar Selofgad het net dogters gehad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Makir is met ’n vrou uit Guppim en Suppim getroud en sy suster was Maäka. Een van sy afstammelinge was Selofgad, maar hy het net dogters gehad. |