1 Chronicles 7:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die seuns van Náftali; Jagsiël en Guni en Jeser en Sallum, die seuns van Bilha.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Naftali was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. Hulle was afstammelinge van Bilha.
Afrikaans 1933/1953 Die seuns van Náftali was: Jágsiël en Guni en Jeser en Sallum, seuns van Bilha.
Afrikaans 1983 Naftali se seuns was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. Hulle was nakomelinge van Bilha.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Naftali se seuns was Jagseël, Guni, Jeser, Sallum en die nageslag van Bilha.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die seuns van Naftali was Jagasiël, Guni, Jeser en Sallum. Hulle was afstammelinge van Bilha.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naftali se seuns was Jagseël, Guni, Jeser en Sillem. Hulle was afstammelinge van Bilha.