1 Chronicles 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook Suppim en Huppim, die kinders van Ir, en Husim, die seuns van Aher.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Ir was Suppim en Guppim. Gusim was die seun van Ager.
Afrikaans 1933/1953 Ook Suppim en Huppim was seuns van Ir; Husim, seuns van Aher.
Afrikaans 1983 Hier hoort ook nog die Suppeërs en die Guppeërs, nakomelinge van Ir, en die Gusseërs, nakomelinge van Ager.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Suppim en Guppim was die nageslag van Ir, en Gussim die nageslag van Ager.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van die stede Suf en Guf was afstammelinge van Ir. Die mense van die stad Gus was afstammelinge van Ager.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Suppim en Guppim was Ir se seuns en Gussim was Ager s’n.