1 Chronicles 6:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ahimaäs was die vader van Asarja, en Asarja van Johanan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agimaäs was die pa van Asarja. Asarja was die pa van Joganan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ahímaäs van Asárja; en Asárja van Jóhanan; |
| Afrikaans 1983 | Asarja en Joganan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Agimaäs het Asarja verwek; Asarja het Joganan verwek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agimaäs was die pa van Asarja, Asarja was die pa van Joganan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asarja en Joganan |