1 Chronicles 6:80 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Gad; Ramot in Gílead met sy weiveld, en Mahanaim met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 En in die grondgebied van Gad het hulle Ramot in Gilead, Maganajim,
Afrikaans 1933/1953 en uit die stam van Gad: Ramot in Gílead met sy weiveld, en Mahanáim met sy weiveld,
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Gad: Ramot in Gilead, Maganajim,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Gad was dit Ramot in Gilead, met sy weiveld, Maganajim met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Gad-stam het die stede Ramot in Gilead, Maganajim,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die stamgebied van Gad, Ramot in Gilead, Maganajim,