1 Chronicles 6:78 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En anderkant die Jordaan by Jerigo, aan die oostekant van die Jordaan, is hulle gegee uit die stam van Ruben, Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahsa met sy weiveld, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die grondgebied van Ruben, oorkant die Jordaan oos van Jerigo, het hulle Beser, ’n woestynstad, Jahas, |
| Afrikaans 1933/1953 | en oorkant die Jordaan van Jérigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld, |
| Afrikaans 1983 | teenoor Jerigo, oos van die Jordaan, in die stamgebied van Ruben: Beser in die droëveld, Jahas, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oorkant die Jordaan by Jerigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stamgebied van Ruben, was dit Beser, in die woestyn, met sy weiveld, Jasa met sy weiveld, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Oorkant die Jordaan-rivier, oos van die rivier oorkant Jerigo, het die Ruben-stam die stad Beser in die woestyn gegee, en ook die stede Jahas, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | oorkant Jerigo, oos van die Jordaan, in die stamgebied van Ruben, Beser in die woestyn en Jahas, |