1 Chronicles 6:76 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Náftali; Kedes in Galiléa met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjataim met sy weiveld.
Afrikaans (NLV) 2011 In die grondgebied van Naftali het hulle Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim, elkeen met sy weivelde, gekry.
Afrikaans 1933/1953 en uit die stam van Náftali: Kedes in Galiléa met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjatáim met sy weiveld.
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Naftali: Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim, elkeen met sy weivelde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Naftali was dit Kedes in Galilea met sy weiveld, Gammon met sy weiveld, en Kirjatajim met sy weiveld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Naftali-stam het die stede Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim gegee, saam met die weiveld rondom die stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die stamgebied van Naftali, Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim met hulle weivelde.