1 Chronicles 6:74 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Aser; Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 In die grondgebied van Aser het hulle Misal, Abdon,
Afrikaans 1933/1953 en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Aser: Misal, Abdon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Aser was dit Masal met sy weiveld, Abdon met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Aser-stam het die stede Masal, Abdon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die stamgebied van Aser, Misal, Abdon,