1 Chronicles 6:72 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Issaskar; Kedes met sy weiveld, Daberat met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 In die grondgebied van Issaskar is aan hulle gegee: Kedes, Daberat,
Afrikaans 1933/1953 en uit die stam van Issaskar: Kedes met sy weiveld, Dáberat met sy weiveld,
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Issaskar: Kedes, Daberat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Issaskar was dit Kedes met sy weiveld, Daberat met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Issaskar-stam het vir die Gersom-families die stede Kedes, Daberat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) in die stamgebied van Issaskar, Kedes, Daberat,