1 Chronicles 6:71 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan die seuns van Gersom is uit die geslag van die halwe stam van Manasse gegee: Golan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Gerson het in die grondgebied van die halwe stam van Manasse Golan in Basan met sy weiveld en Astarot met sy weiveld gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan die seuns van Gersom uit die geslag van die halwe stam van Manasse: Gólan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld; |
| Afrikaans 1983 | Die Gersoniete het in die stamgebied van die halwe Manassestam Golan in Basan met sy weivelde gekry sowel as Astarot met sy weivelde; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan die nageslag van Gersom is Golan in Basan, met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld gegee uit die familiegroep van die halwe stam van Manasse se grondgebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander helfte van die Manasse-stam het oos van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het die stad Golan in die land Basan en die stad Astarot vir die families van die nageslag van Gersom gegee, en ook die weiveld rondom die stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Gerson se nageslag is stede in vier stamgebiede aangewys: in die stamgebied van die halwe Manassestam, Golan in Basan en Astarot, albei met hulle weivelde; |