1 Chronicles 6:70 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die halwe stam van Manasse; Aner met sy weiveld, en Bileam met sy weiveld, vir die geslag van die oorblyfsel van die seuns van Kehat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oorblywende afstammelinge van Kehat het hierdie stede in die grondgebied van die halwe stam van Manasse gekry: Aner en Jibleam, elkeen met sy weiveld. |
| Afrikaans 1933/1953 | en uit die halwe stam van Manasse: Aner met sy weiveld, en Bíleam met sy weiveld--vir die geslag van die ander seuns van Kehat. |
| Afrikaans 1983 | In die stamgebied van die halwe Manassestam is Aner met sy weivelde en Jibleam met sy weivelde aan die geslag van die oorblywende Kehatiete gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die halwe stam van Manasse se grondgebied was dit Aner met sy weiveld, en Bileam met sy weiveld aan die oorblywende familiegroep van die nageslag van Kehat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die een helfte van die Manasse-stam het wes van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het die stede Aner en Bilam vir die ander families van die nageslag van Kehat gegee, en ook die weivelde rondom die stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die res van Kehat se nageslag het Aner en Jibleam, met hulle weivelde, gekry. Dit was in die stamgebied van die halwe Manassestam. |