1 Chronicles 6:67 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het aan hulle, van die vrystede, Sigem in die gebergte van Efraim met sy weiveld gegee; hulle het ook Geser met sy weiveld gegee, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sigem wat ’n vrystad in die bergland van Efraim is, Geser, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het aan hulle die vrystad Sigem met sy weiveld, op die gebergte van Efraim, en Geser met sy weiveld gegee; |
| Afrikaans 1983 | Aan hulle is die asielstad Sigem in die Efraimsberge gegee saam met sy weivelde, sowel as Geser, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het aan hulle die volgende asielstede gegee: Sigem met sy weiveld in die heuwelland van Efraim, Geser met sy weiveld, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stam het vir hulle die asielstad Sigem in die Efraim-berge gegee, en die stede Geser, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die volgende stede saam met hulle weivelde gekry: Sigem, ’n asielstad in die Efraimberge, asook Geser, |