1 Chronicles 6:66 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oorblyfsel van die geslagte van die seuns van Kehat het stede van hulle grondgebied gehad uit die stam van Efraim. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die afstammelinge van Kehat het in die grondgebied van Efraim hierdie stede ontvang, elkeen met sy omliggende weiveld: |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die ander uit die geslagte van die seuns van Kehat--die stede van hulle grondgebied was uit die stam van Efraim. |
| Afrikaans 1983 | Wat die Kehatgeslagte betref, die stede waaroor hulle beskikking gehad het, was in die stamgebied van Efraim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En wat die res van die familiegroepe van Kehat se nageslag betref – die dorpe van hulle grondgebied was uit die stamgebied van Efraim. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Kehat-families het hulle stede van die Efraim-stam gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Kehat se nageslag is stede in die stamgebied van Efraim aangewys. |