1 Chronicles 6:64 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het aan die Leviete hierdie stede met hulle weiveld gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 So het die mense van Israel al hierdie stede met hulle weivelde aan die Leviete afgestaan.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het aan die Leviete die stede met hulle weiveld gegee:
Afrikaans 1983 Die Israeliete het vir die Leviete die stede saam met hulle weivelde gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het vir die Leviete die dorpe en hulle weiveld gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het vir die Leviete die stede gegee saam met die weivelde rondom die stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het die stede met hulle weivelde vir die Leviete gegee.