1 Chronicles 6:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die seuns van Aäron het hulle die stede van Juda gegee, naamlik Hebron, die vrystad, en Libna met sy weiveld, en Jattir en Estemoa met hulle weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Aäron het saam met die volgende dorpe ook die omliggende weiveld gekry: Hebron, wat ’n vrystad was, Libna, Jattir, Estemoa,
Afrikaans 1933/1953 En aan die seuns van Aäron het hulle die vrystad Hebron en Libna gegee met die weiveld daarvan, en Jattir en Estemóa met die weiveld daarvan,
Afrikaans 1983 Aan die Aärongeslag het hulle behalwe die asielstad Hebron ook nog gegee: Libna met sy weivelde, Jattir, Estemoa met sy weivelde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die nageslag van Aäron is die volgende asielstede gegee: Hebron, Libna met sy weiveld, Jattir, Estemoa met sy weiveld,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Juda-stam het vir die nageslag van Aäron die asielstad Hebron gegee en ook die stede Libna, Jattir, Estemoa,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dorpe met hulle weivelde is aan Aäron se nageslag gegee: die asielstad Hebron, wat reeds genoem is, en Libna, Jattir, Estemoa,