1 Chronicles 6:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die veld van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar die saaigrond van die stad en sy dorpe is aan Kaleb, die seun van Jefunne, gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar die saaigrond van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefúnne, gegee. |
| Afrikaans 1983 | Die lande van die stad met sy dorpies is egter aan Kaleb seun van Jefunne gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dorp se lande en gehuggies is egter aan Kaleb, seun van Jefunne, gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die stam het vir Kaleb seun van Jefunne die grond buite die stad gegee, hy kon daar ploeg en plant. Hulle het ook die muur rondom die grond vir hom gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | maar die landerye en oop veld in die omgewing is aan Kaleb, Jefunne se seun, gegee. |