1 Chronicles 6:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het aan hulle Hebron gegee in die land Juda en sy weiveld daar rondom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het Hebron in Juda met sy weiveld daar rondom ingesluit, |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan hulle dan is gegee: Hebron, in die land Juda, met sy weiveld daar rondom; |
| Afrikaans 1983 | Hebron in Juda gegee met sy weivelde in sy omgewing. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan hulle is Hebron in die gebied van Juda gegee, asook die omliggende weiveld daarvan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Juda-stam het vir hulle die stad Hebron gegee, en ook die weiveld rondom die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Hebron in Juda gekry, met die weivelde rondom die dorp, |