1 Chronicles 6:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die seuns van Aäron; sy seun Eleasar, sy seun Pinehas, sy seun Abisua,
Afrikaans (NLV) 2011 Die afstammelinge van Aäron is Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans 1933/1953 En dit is die seuns van Aäron: Eleásar was sy seun, Pínehas sy seun, Abisúa sy seun;
Afrikaans 1983 Die geslag van Aäron was soos volg: Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Aäron se nageslag: Eleasar was sy seun; dié se seun was Pinehas, dié se seun Abisua,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die priesters van die nageslag van Aäron: Eleasar, Pinehas, Abisua,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nageslag van Aäron was Eleasar, Pinehas, Abisua,