1 Chronicles 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abishua was die vader van Bukki, en Bukki van Uzzi, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abisua was die pa van Bukki. Bukki was die pa van Ussi. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Abisúa van Bukki; en Bukki van Ussi; |
| Afrikaans 1983 | Bukki, Ussi, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abisua het Bukki verwek; Bukki het Ussi verwek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abisua was die pa van Bukki, Bukki was die pa van Ussi, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bukki, Ussi, |