1 Chronicles 6:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle broers, die Leviete, was ook aangestel vir allerhande dienswerk van die tabernakel van die huis van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle familie, ook Leviete, is aangestel om verskeie take in die tabernakel, die huis van God, te verrig.
Afrikaans 1933/1953 En hulle broers, die Leviete, was bestemd vir al die dienswerk by die tabernakel van die huis van God.
Afrikaans 1983 Die tempelsangers se Levitiese ampsgenote is aangestel vir al die dienste van die heiligdom, die tempel van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle Levitiese stamgenote is aangestel vir al die dienswerk by die heiligdom, die huis van God,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander Leviete moes die ander werk doen by die tempel van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die tempelmusikante se familielede, wat ook Leviete was, is aangestel om verskeie ander take by die heilige plek, die huis van God, te verrig.