1 Chronicles 6:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle broers, die seuns van Merari, het aan die linkerkant gestaan: Etan, die seun van Kisi, die seun van Abdi, die seun van Malluk, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Heman se tweede assistent was Etan van die Merarigroep. Etan se geslagsregister gaan terug na Kusaja, Abdi, Malluk, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle broers, die seuns van Merári, aan die linkerhand, was: Etan, die seun van Kisi, die seun van Abdi, die seun van Mallug, |
| Afrikaans 1983 | Hulle ampsgenote aan die linkerkant was die Merarigroep onder leiding van Etan, wie se geslag teruggaan oor Kusaja, Abdi, Malluk, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die nageslag van Merari, hulle stamgenote, was aan die linkerkant: Etan, seun van Kisi, seun van Abdi, seun van Mallug, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [44-47] Links langs hulle het Etan seun van Kisi gestaan. Hy was van die nageslag van Merari, en sy voorvaders was Levi, Merari, Musi, Magli, Semer, Amsi, Gilkija, Amasja, Gasabja, Malluk en Abdi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Heman se tweede assistent was Etan (uit die Merarigroep). Hy het links van Heman-hulle gestaan. Etan se familielyn het teruggaan oor Kusaja, Abdi, Malluk, |