1 Chronicles 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Eleasar was die vader van Pinehas, Pinehas was die vader van Abishua, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eleasar was die pa van Pinehas. Pinehas was die pa van Abisua. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa; |
| Afrikaans 1983 | Die geslag van Eleasar loop dan oor Pinehas, Abisua, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eleasar het Pinehas verwek; Pinehas het Abisua verwek; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Eleasar was die pa van Pinehas, Pinehas was die pa van Abisua, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die familielyn van Eleasar loop dan in volgorde oor Pinehas, Abisua, |