1 Chronicles 6:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is hulle wat Dawid aangestel het oor die diens van die sang in die huis van die HERE, nadat die ark gerus het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het die volgende mense aange-stel om die musiek in die huis van die Here te lei ná hy die ark daar ingebring het.
Afrikaans 1933/1953 En dit is hulle wat Dawid aangestel het vir die leiding van die sang in die huis van die HERE vandat die ark 'n rusplek gevind het.
Afrikaans 1983 Dawid het die volgende manne aangestel om die sang waar te neem in die huis van die Here sodra die ark sy rusplek daar sou vind.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die mense wat deur Dawid in beheer geplaas is van die sang in die huis van die Here, vandat dit die rusplek van die ark was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het mense gekies en aangestel om by die tempel te sing nadat hy die kis van die Here op sy plek gesit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het die volgende mense aangestel om die sang in die huis van die Here te lei sodra die verbondsark daarin neergesit is.