1 Chronicles 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Amram; Aäron en Moses en Mirjam ook die seuns van Aäron; Nadab en Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Amram was: Aäron en Moses, en Mirjam; en die seuns van Aäron was: Nadab en Abíhu, Eleásar en Itamar. |
| Afrikaans 1983 | Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Amram se kinders was Aäron, Moses en Mirjam. Aäron se seuns was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die kinders van Amram was Aäron, Moses en Mirjam. Die seuns van Aäron was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Amram se kinders was Aäron, Moses en Mirjam. Aäron se seuns was Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. |